De Oude Putz Shooting Range

Hier is daar gereelde skiet oefeninge met skietbane. Die plaas is sowat 35km vanaf Groblershoop, rigting Upington. Hulle kan jou ook verwys na persone wat jou kan help met lisensiëring en dies meer.

Kyk gerus intussen na hul Facebook tuiste vir verdere besonderhede.

Kommentaar