VolksbladNuus - Bloemfontein gesin op plaas aangeval

'n VOORMAN van 'n plaas by Bainsvlei by Bloemfontein het waarskynlik sy werkgewers se lewe gered deur blitsvinnig te reageer toe vier gewapende rowers hulle in hul huis aangeval het. Jeremy Berlyn (34), 'n boer en ontwikkelaar, sê hul voorman, Johan de Bruyn, was binne 'n minuut op die toneel nadat hy hom gebel het.

Vier mans, gewapen met pistole en kapmesse, het omstreeks 19:06 die Berlyn-familie op hul plaas Wolfkop, sowat 8 km buite Bloemfontein, aangeval.

Kommentaar