Weet jy wie jou werker is?

Weet jy wie jou werker is?

1. Ken jy jou werker?
2. Weet jy wat sy ID nommer, paspoort nommer of permit nommer is?
3. Weet jy hoeveel selfone jou werker het?
4. Weet jy wat jou werker se selfoon nommers is?
5. Weet jy waar hy voorheen gewerk het ?
6. Het jy ooit met die persoon gepraat by wie hy voorheen gewerk het?
7. Weet jy waar jou werker se huis is?
8. Weet jy wie jou werker se vrou of man is?
9. Weet jy wat die werker se vrou of man se selfoon nommer of selfoon nommers is?
10. Weet jy waar die werker se vrou of man werk?
11. Weet jy hoeveel kinders jou werker het en hoe oud hulle is?

TYDELIKE WERKERS

12. Weet jy wie jou tydelike dag werker is?
13. Weet jy wat jou tydelike dag werker se selfoon nommers is?
14. Het jy n foto van die tydelike werker se ID geneem?
15. Maak jy seker dat die werkers wat met balaklawas en maskers kom werk, jou werker is?

Kommentaar