Komitee Alleenlik


Bork Repeater kamer spreadsheet folder - Temp, Battery & Waaiers
Bork Repeater kamer Spreadsheet folder - RSSI (Receive Signal Strength Indicator)

Aanlyn Dokumentasie

Bork Folders op Google Drive

__________


__________






Hierdie dokument bevat al die sisteme wat nodig was vir Bork. Hierdie is slegs vir die persone wat opgelei is in die spesifieke produkte. Dit laat ook die inligting agter sou iemand iets oorkom. Moet nie hierdie dokument lokaal bêre nie. Hou dit liewer veilig waar dit is, want dit word beveilig deur jul komitee gmail rekening.

Bydraes

Verskaffers informasie
Rekening, kontak info ens.


PDF Wagwoord
Aanlyn tool om PDF dokument n wagwoord te gee. https://tools.pdf24.org/en/lock-pdf

Compress dokumente

Compress Videos
Cloudconvert is die maklikste. Ek convert van webm na mp4 files.
UN: Benede Oranje
Ek upload die webm eers na Bork Google drive en convert dit dan, want Cloudconvert & Google se servers is na-aan mekaar.
Ek selekteer n 640x480 formaat want dit is baie kleiner as my rekenaar pixels, maar is nog steed goed genoeg vir verduidelikings ens.
Hiermee word die videos sowat 80% kleiner. Dit spaar nie net op Google Drive space nie, maar laai ook baie vinniger af vir die gebruiker.

Circle Generator for Google Earth

Kommentaar