Demonstrasie van radio gesprekke. Op Bork, en verder via ons radio amateur netwerk

Bork Radio Gesprekke

Groblershoop na Griekwastad




Amateur Veld-stasie - 4 - 11 Junie

Hier is n tipiese voorbeeld van n amateur radio veld-stasie, soos wat dit by Hein Schnetler opgesit is vir die periode. Phillip, Danie & Hein maak kontak op verskeie frekwensies met persone in Suid-Afrika & Namibia.

"Radio Shack"
Hein Schnetler agter die mikrofoon
Buite antenna's
Luister na Kontak gesprek

Kommentaar