Splinternuwe Bork toerusting installasie - 11 Mei 2024

 

Die nuwe iCom toerusting het die volgende tegniese verbeterings:

- nuwe professionele kommersiële iCom herhaler
- die herhaler het hoër toleransie vir hitte
- verbeterde ventillasie op die herhaler
- monitering van die batterye en inkomende seinsterktes
- nuwe twee-stack dipool antennas met nuwe harnas
- antennas is op maksimum hoogte en geen ander antennas wat uitstralingspatroon kan affekteer nie
- nuwe hoë standaard coax
- verbeterde konnektors vir laer RF verliese
- laer staande golf verhouding, m.a.w beter sein ontvangs en stuur
- weerligbeskerming
- moderne digitale modes is beskikbaar


Kommentaar