Lidmaatskap

Die radio stelsel is spesifiek vir die boere-gemeenskap beskerming en plaas kommunikasie bedoel. Ons doelwit area is tussen Groblershoop en Upington. Deur jou indiening van hierdie vorm onderneem jy om te hou by ons Terme & Voorwaardes. Algemene Vrae & Antwoorde is ook beskikbaar.
__________ __________

Kommentaar